Official Music Video for "Kwaaitjie" by Prop. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Kwaaitjie Follow Prop op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100063601740745 Instagram - https://www.instagram.com/prop_ski/ Tiktok: https://www.tiktok.com/@prop_ski?_t=8UIoJbh5a3K&_r=1 Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/prop/ Starring: Prop, Amoré Haarhoff, Hamilton Wessels, Vanes-Mari du Toit, Ashin Afrika, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Johndré Lomas, Lonita Swift, Shan Read, Yanik Momsen. Produced by ETG Media Directed & Shot by Eric T. Graham Line Producer & Grip: Tehan Buys Make-up: Fafa de Klerk Edit and Colorgrade: Eric T. Graham Kwaaitjie - Lirieke Kwaaitjie, ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Lippies rooi, hare mooi Alles sit op die regte plek my nooi Kwaaitjie, ek sê vir jou ‘n Man se bloeddruk sal nie hou Lippies fyn, lyfie klein En daai jeantjie sit so styf Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak? Daai tingeling sal jy moet laat staan Kwaaitjie, ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Jy hou van braai, is lekker kwaai Al die regte blare in jou slaai Kwaaitjie, ek sê vir jou ‘n Man se bloeddruk sal nie hou Dis lekker kry, ek en jy En daai jeantjie sit so styf Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak? Daai tingeling sal jy moet laat staan Daai tingeling sal jy Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding Hoe nou gemaak met die tingeling? Die doem, die dwa, die tromborsklop Hoe nou gemaak met die ligte kop? Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding Hoe nou gemaak met die tingeling? Die doem, die dwa, die tromborsklop Hoe nou gemaak met die ligte kop? Kwaatjie ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Maar daai tingeling sal jy moet weg hou Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak? Daai tingeling sal jy moet laat staan Daai tingeling sal jy moet laat staan Music video by Prop performing Kwaaitjie. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ML Musiek http://vevo.ly/IHqTaq #Prop #Kwaaitjie #SingHoopWeerklink