2020 update: Camille’s debut Afrikaans album, ‘Hier het ek jou gevind’ is available now! Visit https://go.camillevanniekerk.com/album to listen! Thank you for watching! Please leave requests in the comments, and subscribe for more: https://goo.gl/hsuQz2 Website: http://www.camillevanniekerk.com/ SoundCloud: https://soundcloud.com/camillevanniekerk Facebook: https://www.facebook.com/camillevanniekerkmusic/ Lyrics (Afrikaans): Kyk of jy vir my die son kan vang Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang Dis donker by die venster in die middel van die dag Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag Kyk of jy vir my die son kan bring Daar’s ‘n liedjie in die gange wat die son kan sing Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen S-o-nvanger Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn S-o-nvanger Laat my verstaan Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn En laat hom skyn Kyk of jy vir my die son kan kry Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly Kyk of jy vir my die son kan steel Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel S-o-nvanger Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn S-o-nvanger Laat my verstaan Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn En laat hom skyn Sonvanger

AfrikaansSouth AfricaAmerican singing AfrikaansGirlSongSingerSingingSonvangerCoverAcousticGuitarValiant SwartRefentseLaurika RauchCorlea BothaMusicFemaleFolkafrikanerboere musiekmusiekkoos kombuisboereboersangeresliedjiesingsinging lessonslearn to singlearn afrikaans