"Official Music Video for ""Ek Sal Nie Bang Wees Nie"" by Jo Black. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/ESNBWN Follow Jo Black on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/JoBlack8 Instagram - https://www.instagram.com/joblack8?igsh=aGpnOWNub29mNWg5 TikTok – https://www.tiktok.com/@joblack8?_t=ZS-8zOKKcNVlpw&_r=1 Music Video: Gerduan Kemp Productions Director/DOP: Gerduan Kemp Grip/Production Assistant: Richardt Oliver Editing: Gerduan Kemp, Richardt Oliver Color Grade: Gerduan Kemp Music video by Jo Black performing Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Official Music Video). (C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Precision Recording Studio (Pty) Ltd #JoBlack, #EkSalNieBangWeesNie" Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit In die geheime plek Sal vir God kan sê: U is my bergvesting My toevlug op wie ek vertrou Want U, U sal my kom haal Uit die diepste donker plekke waar ek Omring word deur die doodsgevaar Ja, U vlerke vou my toe Onder U troue vleuels vind ek my skuiling U vere is my skild, my bevryding Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val 'n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie En hier kruip ek weg In die hoogtes by die Hoogste Alles veilig in U hand Buite die bereik van die vyand en sy magte Omring deur engele aan elke kant Want U, U laat my dra Veilig oor alles wat verskeur, vergiftig U vergruis elke aanval wat op my gerig is Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val 'n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet Omdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes hou En wanneer ek weer my pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoor My verwoesting sal U elke keer keer En vir altyd my met U redding eer Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val 'n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie